Skip to main content

Information About Tarien - Free State tutor

References

This is how 3 referees rated Tarien:

Reliability

Trustworthiness

Professionalism

Badges

Subjects Taught

Maths

Price Guide
Primary R 150.00

English

Price Guide
Primary R 150.00

Biology

Price Guide
Primary R 150.00

Afrikaans

Price Guide
Primary R 150.00

Map Location

Personal Description:

Ek is Tarien , ek studeer tans by NWU-Pukke (B.Ed intermidiêre fase. My hoof vakke is Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie)

Ek hou ook baie van tale, dus s**Contact Detail Removed**k belang om dit ook aan te bied.

Ek is saggeaard maar tog vrolik. Ek geniet die klein dingetjies in die lewe en is ook lief vir die natuur.

Dis vir my belangrik om onderwys nie net as 'n beroep uit te oefen nie maar as 'n passie.

In matriek was ek onderhoofmeisie en gedurende my Hoërskool-loopbaan het ek springbokklere in Landsdiens verwerf en in landloop het ek SA's gekry. Akademie was vir my nog altyd baie belangrik en was ook nog altyd in die top 10 van die akademiese span .

Tutoring Experience:

Ek het al reeds 'n paar klasse tydens my matriekjaar aangebied en geniet dit ook om redenaarstoesprake in my vrye tyd te skryf. Ek het ook klas by Laerskool Nylstroom, aangenbied tydens my twee proeftydperke en het onderskeidings vir al die lesse wat aangebied is gekry.

Tutoring Approach:

Ek hou baie van kinders en glo elkeen het die potensiaal om beter te kan vaar in enige vak. Geduld is een van die belangrikste eienskappe wat by onderwys ter sprake is. Dit is ook vir my baie belangrik om nooit 'n kind minderwaardig te laat voel en die indruk te skep dat hulle nooit iets sal kan reg kry nie. Elke kind kan presteer op sy/haar eie vlak en dis bitter nodig om so ook elke kind te laat voel hulle is goed genoeg en hulle toe te rus met die nodige selfvertroue om nie tydens toetse en huiswerk te twyfel in hulself nie.

Tutor Resources: (free to download)

Please login or register to download tutor resources.

Native Language: Afrikaans
Additional Languages: English
Availability: Weekends / Weekdays (all times)
References Available: Yes (✔ On File)

Qualifications:

  • Hoërskool Nylstroom (2016) - National Senior Certificate (School) (✔ On File)

Tags: Free State Maths tutor, Free State English tutor, Free State Biology tutor, Free State Afrikaans tutor, Free State Primary Maths tutor, Free State Primary English tutor, Free State Primary Biology tutor, Free State Primary Afrikaans tutor