Skip to main content

Information About Van Gend - Pretoria tutor

References

This is how 2 referees rated Van Gend:

Reliability

Trustworthiness

Professionalism

Badges

Subjects Taught

Van Gend offers a discount of 50% on their first / introductory lesson!

Maths

Price Guide
Primary R 150.00
High School R 180.00
Exam Prep R 180.00

Map Location

Personal Description:

Ek het n groot liefde vir wiskunde dis een van my passies. Ek hou ook daarvan om probleme op te los en om met mense te werk. Ek sal graag my passie vir wiskunde aan ander wil oordra .

Tutoring Experience:

Ek is nuut met tutor maar ek wil he mense moet wiskunde kan geniet net soos ek. Ek het ook n matriek meisie met trig en algebra gehelp laas jaar

Tutoring Approach:

Ek is vasberade om wiskunde te leer. Ek glo daar is goed wat mens moet leer met wiskunde en dat dit nie net oefening is nie alhoewel dit n groot deel is van wiskunde. Ek sal ook die probleem areas identifiseer en dan baie op dit fokus

Tutor Resources: (free to download)

Please login or register to download tutor resources.

Native Language: Afrikaans
Availability: Weekdays (all times)
References Available: Yes (✔ On File)

Qualifications:

  • Centurion Highschool (2016) - Maths 78 % (School) (✔ On File)

Tags: Pretoria Maths tutor, Pretoria Primary Maths tutor, Pretoria High School Maths tutor, Pretoria Exam Prep Maths tutor