Skip to main content

Information About Elandri - Stellenbosch tutor

Profile Picture

Elandri's profile picture

References

This is how 2 referees rated Elandri:

Reliability

Trustworthiness

Professionalism

Badges

Subjects Taught

Elandri offers a discount of 25% on their first / introductory lesson!

Maths

Price Guide
Primary R 150.00

English

Price Guide
Primary R 150.00

Biology

Price Guide
Primary R 150.00

History

Price Guide
Primary R 150.00

Social Science

Price Guide
Primary R 150.00

Sports

Price Guide
Primary R 150.00

Afrikaans

Price Guide
Primary R 150.00

Map Location

Personal Description:

Ek is 'n eerstejaar Sportwetenskap student by Stellenbosch Universiteit. Ek is 'n mense mens en geniet dit verskriklik baie om ander te help, veral kinders. Ek kan vlot Afrikaans sowel as Engels praat. Ek wil graag kinders help omdat ek glo jy al van vroeg af goeie leer gewoontes en 'n passie vir skool moet ontwikkel om sodoende 'n goeie toekoms vir jouself te vestig

Tutoring Experience:

Ek het nog nie baie ervaring in tutoring nie, maar dis net omdat ek nog nie kans gekry het om dit te doen nie. Ek het egter in 2016 deeltyds 'n netbalspan afgerig en die kinders was mal oor my. Ek het ook gereeld op hoërskool my vriende gehelp met hulle werk as hulle gesukkel het, ek was ook 2 jaar lank in 'n dubbel medium skool en kan dus vlot Engels praat. Ek is mal oor geskiedenis en kan dit dus soos 'n storie vertel.

Tutoring Approach:

My approach to tutoring is dat ek glo my persoonlikheid en deursettingsvermoë sal defnetief 'n impak hê op my studente en dat my liefde vir die vakke veral op laerskoolvlak hopelik oorgedra sal word na die studente. Ek het baie geduld en is 'n rustige mens van nature en ek dink dit gee my die voordeel om dan langer te sit en aan nog maniere te dink oor hoe ek die werk meer interessant sal kan maak.

Tutor Resources: (free to download)

Please login or register to download tutor resources.

Native Language: Afrikaans
Availability: Weekends / Weekdays (daytime)
References Available: Yes (✔ On File)

Qualifications:

  • Hoërskool Sentraal (Bloemfontein) (2015) - Matrieksertifikaat (School) (✘ Not On File)

Tags: Stellenbosch Maths tutor, Stellenbosch English tutor, Stellenbosch Biology tutor, Stellenbosch History tutor, Stellenbosch Social Science tutor, Stellenbosch Sports tutor, Stellenbosch Afrikaans tutor, Stellenbosch Primary Maths tutor, Stellenbosch Primary English tutor, Stellenbosch Primary Biology tutor, Stellenbosch Primary History tutor, Stellenbosch Primary Social Science tutor, Stellenbosch Primary Sports tutor, Stellenbosch Primary Afrikaans tutor